ISBN: 978-0-6397-9416-7
R150Wildsteel en sommer baie ander klagtes was teen die legende gemaak en het die skrywer sy dagboek en ander bronne geraadpleeg om dit te staaf of te weerlê. Interssante leesstof wat 'n kykie in die legende se lewe sal gee. Hersiene weergawe 2023. In PDF of EPUB formaat beskikbaar. Bestel u aflaaibare kopie hier.