ISBN: 978-0-6397-9416-7
R150Die swaarkry op die plaas, skaars werk en politieke omstandighede wat die skrywer by die weermag laat aansluit het. Die transformasie van seun na grootman en die skrywer se wedervarings, noue ontkomings gedurende die Tweede Wêreldoorlog sal die leser boei. Hersiene weergawe 2023. In PDF of EPUB formaat beskikbaar. Bestel u aflaaibare kopie hier.